Die verdwyning van Billy Katz Chris Karsten

Die verdwyning van Billy Katz скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Chris Karsten - Die verdwyning van Billy Katz краткое содержание

Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met ’n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangesê word om die spoor te vat van vier geamputeerde voete, ontmoet sy die onkonvensionele oud-speurder Lou Pepler, wat twee dekades gelede die verdwyning van Billy Katz moes probeer oplos. Wat het ’n begrafnisondernemer gemeen met Billy se verdwyning soveel jaar gelede? En is stink Attie regtig verantwoordelik vir die vier linkervoete wat in ’n Checkers-sak in die Botaniese Tuin gevind is? Lou is bereid om Ella met haar voetesaak te help. Maar, soos sy alte goed weet, is niks in die lewe verniet nie . . . En aantreklike Lou Pepler, met ’n voorliefde vir beetsap en sampioene (nie net die gewone eetbare soort nie), is ook ’n man vol geheime.





Скачать книгу «Die verdwyning van Billy Katz» Chris Karsten

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die versoeking van Thomas Maas
Die versoeking van Thomas Maas
Abel se lot
Abel se lot
Charlize
Charlize
Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade
Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder...
Другие книги жанраТриллеры
不择手段
不择手段
不擇手段
不擇手段
13 минут
13 минут
17 потерянных
17 потерянных

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru