Dis koue kos, skat Marita van der Vyver

Dis koue kos, skat скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Marita van der Vyver - Dis koue kos, skat краткое содержание

Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens ’n eier kan kook nie! Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe. Sy skryf aan haar ontroue man, aan haar suster en aan vriendinne. So ontstaan ’n aangrypende dog ook humoristiese beeld van ’n groeiproses, van die aanvanklike woede tot by aanvaarding, van die koestering van wraak tot die uiteindelike gewaarwording dat sy van haar eks-man verlos is. In korrespondensie wat oor ’n dekade geskryf is, ontvou die verhaal van ’n vrou wat dit regkry om met haar lewe aan te gaan, terwyl daar ’n wond in die siel is wat net besweer kan word deur tyd en die insig wat jy in jouself kry. Dis koue kos, skat is ’n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit skitter én ontplof, skok én verkwik, soos net die vurigste verhoudings kan.





Скачать книгу «Dis koue kos, skat» Marita van der Vyver

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)
Die ongelooflike avonture van Hanna...
Die blou van onthou
Die blou van onthou
Forget-me-not-Blues
Forget-me-not-Blues
Childish Things
Childish Things
Другие книги жанраКонтркультура
Нафта
Нафта
Насилие
Насилие
Голоса
Голоса

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru