Die naaimasjien en ander stories Rachelle Greeff

Die naaimasjien en ander stories скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Rachelle Greeff - Die naaimasjien en ander stories краткое содержание

Jy sien op straat ʼn gesig, jy herken ʼn gebaar, byvoorbeeld die manier waarop iemand ʼn sigaret aansteek, of hoe die wind gordyne deur ʼn oop venster ʼn vertrek laat inbol, en jy weet – plotseling – dat die belangrikste goed in jou lewe reeds gebeur het. Dit kan wees dat jy jou misgis, en wie weet, dalk staan jy eintlik maar net voor die grootste misterie van jou ganse lewe, maar iets . . . iets, weet jy, is vir altyd verby. ʼn Kameraman word wakker langs ʼn jong bloemiste wie se hande na begrafnisblomme ruik; op ʼn Karoodorp lei ʼn Britse skrywer se liefde vir woordspeletjies tot die heel verste grens; ʼn polisieman wonder oor die inhoud van ʼn beige handsak wat hy op ʼn misdaadtoneel gekry het; ʼn bejaarde vrou wag op die koper van die naaimasjien waarmee sy ʼn hele lewe aanmekaargestik het. Rachelle Greeff is een van die akkuraatste registreerders van hierdie beslissende lewensmomente, daardie drumpel tussen dit wat verby is en die skitterende duisternis wat wag. En in verhaal ná verhaal wring sy die leser se hart presies om daardie goed wat nooit verbygaan nie.

Читать книгу онлайн Die naaimasjien en ander stories - автор Rachelle Greeff или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Роман написан в году, в жанре . Читаемые, полные версии книг, без сокращений, на сайте - библиотека бесплатных книг Knigism.online. Вы можете скачать издание полностью и открыть в любой читалке, на свой телефон или айфон, а также читать произведение без интернета.




Скачать книгу «Die naaimasjien en ander stories» Rachelle Greeff

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die rugkant van die bruid
Die rugkant van die bruid
Другие книги жанраПублицистика: прочее
10 тысяч лет русской истории. От Потопа до Крещения Руси
10 тысяч лет русской истории. От По...
2012 год. Версии и факты
2012 год. Версии и факты
4-й рейх, или Грядущая раса Полой земли
4-й рейх, или Грядущая раса Полой з...
А рыпаться все равно надо
А рыпаться все равно надо