Die dinge van ’n kind Marita van der Vyver

Die dinge van ’n kind скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Marita van der Vyver - Die dinge van ’n kind краткое содержание

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, ’n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van ’n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die grensoorlog. Die dinge van ‘n kind is ’n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.





Скачать книгу «Die dinge van ’n kind» Marita van der Vyver

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)
Die ongelooflike avonture van Hanna...
Die blou van onthou
Die blou van onthou
Forget-me-not-Blues
Forget-me-not-Blues
Childish Things
Childish Things
Другие книги жанраКонтркультура
Нафта
Нафта
Насилие
Насилие
Голоса
Голоса

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru