Ingrid Jonker — Ingrid Jonker: Versamelde gedigte, краткое содержание

Dit is moeilik om nie deur die kort, onstuimige lewe van Ingrid Jonker geruk en gefassineer te word nie. Die versoeking is dus groot om haar Versamelde gedigte, wat jeugwerk, Ontvlugting (1956), Rook en oker (1963) en die postuum gepubliseerde Kantelson (1966) insluit, deur die lens van haar veelbewoë biografie te bekyk. Dit sou egter dwaas wees om hierdie dikwels sjarmante en speelse verse slegs te ondersoek soos ’n nuuskierige forensiese sielkundige wat die literêre beendere van ’n lewe fynkam vir bewyse van sensasie en waansin. Sinvoller sou wees om in gedagte te hou dat Jonker aanvanklik betower het met haar digkuns en nie met haar politieke instellings of omstrede lewe nie. Lees Ingrid Jonker onbevange en jy word opnuut bekoor deur ’n onmiskenbare helder stem wat met kinderlike verwondering en ontsteltenis sing en huil van onskuld, skoonheid en verskrikking in gedigte wat goël met die aansteeklike en bedrieglike eenvoud van ’n kleuterrympie, maar spook soos duister voorbodes. Lees “Toemaar die donker man” weer met ’n oop gemoed en jy besef hoekom Jonker se woorde ongeag die psigodrama van haar lewe en dood aanhou eggo. Dit kom na jou soos ’n klassieke wiegelied waarin die troos van moederliefde net so waar en teenwoordig is as die oneindige nag daarbuite. Die verse in Versamelde gedigte is die steeds lewende, ademende bewys dat beduidende kunstenaars skep ten spyte van verlies, trauma en geestesongesteldheid en nie gewoon as direkte gevolg daarvan nie – anders sou goeie poësie so volop soos trane gewees het. – Danie Marais

Читать книгу онлайн «Ingrid Jonker: Versamelde gedigte» — автор Ingrid Jonker или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Ingrid Jonker: Versamelde gedigte Ingrid Jonker
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

Другие книги автора все →

📖 О книге «Ingrid Jonker: Versamelde gedigte»

Ingrid Jonker написал произведение «Ingrid Jonker: Versamelde gedigte» , входящее в раздел «Языкознание» на Книгизм. Полный текст доступен для онлайн-чтения и скачивания в fb2 без регистрации.

1жанр

🏷️ Жанры книги

Произведение «Ingrid Jonker: Versamelde gedigte» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:

👥 Похожие авторы в жанре

Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Языкознание»:

❓ Часто задаваемые вопросы

Можно ли скачать книгу «Ingrid Jonker: Versamelde gedigte» бесплатно?

Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.

Можно ли читать книгу «Ingrid Jonker: Versamelde gedigte» онлайн без скачивания?

Да, полная версия произведения автора Ingrid Jonker доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.

К какому жанру относится «Ingrid Jonker: Versamelde gedigte»?

Книга относится к жанру «Языкознание».

📲 Как читать книгу на Книгизм

Книга «Ingrid Jonker: Versamelde gedigte» автора Ingrid Jonker доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.