Fanie Viljoen — Spoke en ander gruwelike goed, краткое содержание
Daar is rêrig, êrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die donker loop. En dis hulle wat jou drome kan omtower in ’n nagmerrie! So sê die skrywer van hierdie lekker boek vol grillerige stories, en hy wéét, want hy het al ’n spook gevang. Maar wees gewaarsku – hierdie boek is nie vir sissies nie. So skakel al die ligte in die huis aan, maak seker die vensters is dig toe en al die deure gesluit – eers dan kan jy begin lees.
Читать книгу онлайн «Spoke en ander gruwelike goed» — автор Fanie Viljoen или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Все характеристики
Автор
Fanie Viljoen
Жанр
Учебная литература
Формат
FB2
Тип
Фрагмент книги
Скачиваний
2
Добавлена
23.11.2021
Впечатления
0
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь
Похожие книги жанра
Учебная литература →