Owen Jones — Die Wanbegrip, краткое содержание
Megan is a psychic teen, who cannot find anyone to help her understand her powers… no-one living that is. ‘Die Wanbegrip’ is ‘n kort storie oor ‘n jong meisie se groeiende besef dat sy in staat is om dinge te doen wat niemand in haar familie kan doen nie, alhoewel sommige van haar skool vriende sê dat hulle soortgelyke ongewonde spirituele vermoëns het. Die meisie se naam is Megan en sy is twaalf jaar oud in hierdie, die eerste boek. Megan het twee wat lyk asof dit onoorkomelik is, probleme. Die eerste is dat haar ma bang is vir haar dogter se latente vermoëns en wil haar net nie help nie, maar ontmoedig haar, en die tweede is dat sy nie ‘n onderwyser kan kry om haar te help om haar bonatuurlike, spirituele vermoëns te ontwikkel nie. Sy probeer om hulle met haar ma te bespreek, maar sy kry baie kort verligting en sy sal nie eers probeer om haar pa te vertel nie,want sy weet dat haar ma dit nie sal goedkeur nie, en sy wil eintlik aan haar ma se regte kant bly. Megan voel dat daar ‘n ongesproke verbond tussen hulle albei bestaan. Miskien is dit die verbond wat tussen alle ma’s en hulle dongters bestaan, maar miskien gaan dit ook baie dieper. Wie sal kan sê aangesien Megan nie eers haarself weet nie? Al wat sy weet is dat haar ma nie die deel doen wat van haar verwag word as ‘n ma wat lief is vir haar een-van-die-dae tiemerjarige dogter nie, wat angste het wat sy wil, nee, moet bespreek met iemand wat sy vertrou. Megan is gewillig om haar ma tyd te gee om oor haar vrees van die paranormaal te kom. Sy kan wag en sy kan self uithou met die aaklige mishandeling wat skelm aan haar uitgedeel word sonder haar pa se kennis. Ten minste, sy kan vir nou. ‘Die Wanbegrip’ is die eerste van, sover, twee en twintig kort stories in hierdie reeks oor die voordurende ontwikkeling van Megan soos wat sy mense vind om haar te help om te verstaan wat die beste manier is om voort te gaan met haar bonatuurlike, sprituele en siener vermoëns. Sy het nodig om geleer te word wat moontlik is en hoe om dit te doen, maar ook waar om haar spesiale vermoëns te plaas. Megan is ‘n goeie kind, so dit sal voor die hand liggend lyk dat sy haar kragte vir goed sal gebruik, maar dit is nie altyd maklik om die regte ding te doen selfs al weet jy wat dit is nie. Hierdie stories oor Megan sal aantrekking vind vir enige iemand wat in spirituele vermoëns, die bonatuurlike en die paranormale belang stel en tussen die ouderdomme van tien en ‘n honderd jaar oud is.
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь
📖 О книге «Die Wanbegrip»
«Die Wanbegrip» — произведение автора Owen Jones в жанре Современная зарубежная литература . На сайте Книгизм книга доступна для бесплатного скачивания в формате fb2 и для онлайн-чтения полной версии без регистрации.
🏷️ Жанры книги
Произведение «Die Wanbegrip» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:
👥 Похожие авторы в жанре
Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Современная зарубежная литература»:
❓ Часто задаваемые вопросы
Можно ли скачать книгу «Die Wanbegrip» бесплатно?
Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.
Можно ли читать книгу «Die Wanbegrip» онлайн без скачивания?
Да, полная версия произведения автора Owen Jones доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.
К какому жанру относится «Die Wanbegrip»?
Книга относится к жанру «Современная зарубежная литература».
📲 Как читать книгу на Книгизм
Книга «Die Wanbegrip» автора Owen Jones доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.