As jy meer energiek wil voel, is Eet vir Volgehoue Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Dit is die perfekte instrument om bloedglukosevlakke doeltreffend en volhoudend te beheer en boonop te verseker...
Are you tired and lacking energy? Struggling to improve your performance on the sports field, or in need of something that will help your child concentrate better? Then Eating for Sustained Energy 4, the latest in the bestselling Eating for Sustained Energy series of recipe books, is for you. Gabi Steenkamp and Liesbet Delport wrote it in response to their patients' need for practical, easy ways to include slow-release carbohydrates in their diet. The glycemic index (GI) is a physiological...
Over the past decade the bestselling series Eating for Sustained Energy has helped thousands of South African families to discover healthier – and more delicious – food. The GI-smart way of eating not only ensures sustained energy throughout the day, but also has numerous health benefits and can help you to lose weight, lower your blood pressure, reduce your cholesterol, stay energised throughout the day, perform better on the sports field, reduce hyperinsulinemia and insulin resistance, and...
Die topverkoper-reeks Eet vir Volgehoue Energie het derduisende Suid-Afrikaanse gesinne die afgelope dekade gehelp om gesonder – en lekkerder – te eet. Die GI-slim manier van eet verseker jou nie net heeldag van energie nie, maar hou ook talle gesondheidsvoordele in en kan jou help om gewig te verloor, jou bloeddruk te verlaag, jou cholestrol te verlaag, tot laatmiddag nog op en wakker te voel, beter te presteer op die sportveld, hiperinsulinemie en insulienweerstand te verminder, en beter te...