Gabi Steenkamp — Beste van Eet vir Volgehoue Energie, краткое содержание

Die topverkoper-reeks Eet vir Volgehoue Energie het derduisende Suid-Afrikaanse gesinne die afgelope dekade gehelp om gesonder – en lekkerder – te eet. Die GI-slim manier van eet verseker jou nie net heeldag van energie nie, maar hou ook talle gesondheidsvoordele in en kan jou help om gewig te verloor, jou bloeddruk te verlaag, jou cholestrol te verlaag, tot laatmiddag nog op en wakker te voel, beter te presteer op die sportveld, hiperinsulinemie en insulienweerstand te verminder, en beter te konsentreer. Die skrywers het die beste resepte uit die reeks uitgekies vir hierdie boek. Dit sluit lae-GI-weergawes in van die gewilde geregte soos lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek – wat bewys dat heilsame kos ook smulkos kan wees.

Читать книгу онлайн «Beste van Eet vir Volgehoue Energie» — автор Gabi Steenkamp или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Beste van Eet vir Volgehoue Energie Gabi Steenkamp

Все характеристики

Автор Gabi Steenkamp
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь