In just three years, CEO Robbie Case has grownCore Communications, a data technology company,from 30 people to over 5,000. Now a $20 billioncompany made legendary by its sudden success,Core is based on a technology no other companycan come close to copying, a revolutionarybreakthrough known as “drawing blood from amainframe.” And Robbie, its 35-year-old CEO, isacclaimed worldwide for his vision, leadership andwealth.Except that all of it is based on a lie. The...
A large credit reporting company sees the era of Big Data coming. Its CEO dreams of knowing so much about the people it tracks that it will be able to predict what they will do. With the data, he believes, the company will know people better than they know themselves. Meantime, his chief financial officer has come to the corporate world in order to hide in the numbers on his spreadsheets, trying to escape a dark, ambiguous experience from his past in the CIA. Suddenly a hacker breaks into the...
You Believers is a powerful, cathartic story of casual evil and of how the worst things can be faced so that we might not only survive, but grow. A young woman goes missing, and her mother uproots her life to find her daughter. But it is not just the heartbreak or the deep mystery of the hunt for lost loved ones that Bradley so convincingly explores. Rather, with the help of an amazingly dedicated searcher, family and friends somehow learn to move past unspeakable horror and celebrate the...
Wanneer ’n nagklubbaas die katelknaap van sy minnares laat vermoor deur ’n eksentrieke huurmoordenaar, loop hy hom vas in die vermoorde se familie, die Hartslief-clan van Brixton. Elie Hartslief is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis, die spiere; en die verfynde Moks met sy helderkleurige mohican en daggakoekies die bek. Elie is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand, maar sy broer se moord noodsaak...
1 sierpnia 1944, w Warszawie wybucha powstanie, funkcjonariusz Policji Kryminalnej Generalnej Guberni, kapitan Wincenty Rybski wychodzi z podziemia. Po blisko pięciu latach pracy w policji i jednocześnie w podziemnych strukturach państwa polskiego, ma objąć funkcję w Państwowym Korpusie Bezpieczeństwa. W planach Wincenty Rybski miał kierować jedną z jego jednostek, bądź komisariatem. Przełożeni mają jednak inne zadania. Rybski, który przed wojną służył jako śledczy w Policji Państwowej, a w...
Terwyl Afrikaanse fiksiesoorte al hoe duideliker afgebaken word, raak François Bloemhof se werk minder definieerbaar – en hier is weer ’n storie wat geen resep volg nie. ’n Kantoorwerker, kopdokter en skrywer beïnvloed mekaar op uiteenlopende wyses. Die leser weet meer as dié drie, hoewel nooit genoeg om te voorspel wat kom volgende nie. Maar aan wie behoort die vierde stem? Watter rol speel sy in die gebeurtenisryke intrige, en wat is haar vreeslike oplossing? Aangetrokkenheid en afhanklikheid....
’n Spesiale uitgawe van Abel se ontwaking, met ’n omslag wat aansluit by die film. Die ontwaking se premiere vind op 28 Augustus by die Silwerskermfees plaas en sal in Oktober 2014 in teaters begin vertoon. Rolverdeling: Gys de Villiers as Abel Lotz, Juanita de Villiers as Ella Neser, Paul Eilers as Silas Sauls. Vervaardiger en regisseur: Johnny Breedt. Afrikaans met Engelse onderskrifte. Abel bly op ’n burgerregerf buite Johannesburg waar hy die grootste deel van sy lewe saam met sy versteurde...
Ellie gewaar hulle in die truspieëltjie langs die orrel, die oomblik toe hulle die kerk binnekom. Sy herken hulle sonder dat sy hulle al ooit gesien het. ’n Oomblik lank is dit asof haar lyf ontspan. Onbewustelik het sy dalk tog verwag dat iemand haar in ’n stadium sal kom soek. Sy kyk hoe albei jong mans hul sonbrille teen hul voorkoppe opskuif, rondkyk en dan in die agterste bank gaan sit. Die dag toe Ellie McKenna haar huis in die Kaap verhuur het, haar motor gepak en begin ry het, het sy nie...
Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met ’n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangesê word om die spoor te vat van vier geamputeerde voete, ontmoet sy die onkonvensionele oud-speurder Lou Pepler, wat twee dekades gelede die verdwyning van Billy Katz moes probeer oplos. Wat het ’n begrafnisondernemer gemeen met Billy se verdwyning soveel jaar gelede? En is stink Attie regtig verantwoordelik...