Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met ’n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangesê word om die spoor te vat van vier geamputeerde voete, ontmoet sy die onkonvensionele oud-speurder Lou Pepler, wat twee dekades gelede die verdwyning van Billy Katz moes probeer oplos. Wat het ’n begrafnisondernemer gemeen met Billy se verdwyning soveel jaar gelede? En is stink Attie regtig verantwoordelik...
Sy gaan ophou vlug van haar eksman en haar verlede en sy gaan dit doen op Leeuwendrift waar sy as verworpeling grootgeword het. Dít besluit Vasti de Leeuw toe haar meenthuis gevandaliseer en ’n besending van haar skilderye vernietig word.Om die verlede te trotseer, is egter nie so maklik nie. Daar is die onlangse verlede waarin sy haar vermoë om ernstige kuns voort te bring, verloor het. Haar nagmerrie-huwelik en die verwoestende gevolge daarvan. Daar is haar kinderdae toe sy in die skaduwee van...
Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op en hy begin aan onttrekkingsimptome ly. ’n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in ’n huis in ’n godverlate deel van die Bosveld, met net sy verbeelding en ’n mooi rolprent-vervaardiger as geselskap. Hy raak bewus van ’n “derde dimensie”. Nou is die heerlike, verslawende angs terug en kan hy weer skryf. Dan kom hy agter dat die draaiboek ’n nuwe drif in hom...
Kassie Kasselman en Rooi Els bevind hulle in die Spesiale Spookeenheid – ’n elite groep van die SAPD. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder. Wanneer ’n Amerikaanse wetenskaplike in ’n Waterfront-hotel vermoor word, is dit ’n gulde geleentheid om hul staal te wys, tussendeur ’n Washington-gekonkel, ’n oud-Pollsmoor-gevangene op vrye voet in Kaapstad en duisterhede in hul bevelvoerder se persoonlike lewe. En dan is daar die man met Die...
Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wragtag, wat hy nóú alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie oë sién ook, in kolonel Daniels se kantoor by die Nuweland-stasie. Kassie het juis ’n ander werksaanbod gehad . . . En dan moet dit natuurlik só kom dat hy in die middel van sy loopbaankrisis teen die grieseligste moordenaar nóg te staan kom. Die Pion se moordloopbaan het tentakels wat terugstrek na die Apartheidsera, met moderner euwels soos die...
Sophia se kind is weg. Dalk is sy self óók weg. Haar man is by haar in hul huisie langs Cloetesville, maar sy wonder nietemin soms waar hy is. Sophia droom van Pompeii en van wegloop – weg van elke dag se sleur by die sukkelende webwerf, die baie werkspolitiek en haar man se speurderwerk wat hom aan soveel gesinstragedies blootstel. ’n Jeugliefde staan boonop een dag voor haar in die supermark en krap alles verder deurmekaar. En heeltyd ruik ’n mens die rook: Stellenbosch-kampus is aan die...
Szokujący thriller dla fanów Belfra i Hejtera TEGO DNIA NIE IDĘ DO SZKOŁY. WRACAM DO DOMU I ZAMYKAM SIĘ W SYPIALNI. ODEBRANO MI WSZYSTKO, CO BYŁO DLA MNIE WAŻNE. NIE MAM JUŻ NIC. Uczniami prestiżowego warszawskiego liceum wstrząsa wiadomość o śmierci dwojga uczniów. Otylia – szkolny wyrzutek i niedoszła samobójczyni. Alan – najpopularniejszy uczeń w liceum i kapitan drużyny siatkówki. Nie znali się, pochodzili z innych środowisk, ale z jakiegoś powodu oboje spotkali się w nocy na...
Уникальный криминальный роман на все времена. В Швеции на пристани города Хельсинборг машина директора крупной айти-компании на полной скорости слетает в море. Фабиану Риску удается установить, что этот человек умер вовсе не во время утопления: его убили двумя месяцами ранее, после чего тело хранилось в морозильной камере при температуре минус восемнадцать градусов. Выясняется, что в течение двух месяцев множество людей видели погибшего миллионера, хотя все это время он был мертв. Вскоре...
Nora Buchbinder—formerly rich and now broke—would be the last woman in Brooklyn to claim #MeToo, but when a work assignment reunites her with her childhood best friend, Beth, she finds herself in a hall of mirrors. Was their eighth grade teacher Beth's lover or her rapist? Where were the grown-ups? What should justice look like, after so much time has passed? And what can Nora do, now? Nora’s memories, and Beth’s, and those of their classmates, their...
Colección de historias cortas publicadas anteriormente. ¡Nueve grandes historias contiene los Grandes Éxitos de T. M. Bilderback! Se incluyen las cuatro historias cortas de Seguridad de la Justicia: Alguien me salvó la vida esta noche es la historia de Gus Brazzle. Gus es un ”gruñón” (un oficial uniformado) de Seguridad de la Justicia, que tiene que tomar una decisión de vida o muerte dentro del fuego interno de un loco. Sábado en el parque tiene a los socios de Seguridad de Justicia emboscados...