Luné Olivier — Liefde onbeperk, краткое содержание

Lelanie Ferris wil nie ’n romanse aanknoop tydens haar vakansie in die Kaap nie, maar Dian Bergh met sy groen oë en sterk gestalte toor behoorlik met haar sintuie. Hoe op dees aarde gaan hulle nét vriende wees wanneer hulle voortdurend moet spook om hul lippe en hande van mekaar af te hou? Is Lelanie reg om aan te beweeg ná die groot ontnugtering wat sy moes oorleef? Sy sien werklik nie kans om nóg pyn te ervaar nie. En wie is die blondine wat konstant Dian se aandag probeer trek? Dis dalk nie eens nodig om al die vrae te beantwoord nie: Haar firma ondersoek ’n saak van korrupsie en sy ken een van die beskuldigdes. Wat is Dian se betrokkenheid en het hy haar die heeltyd net om die bos gelei?

Читать книгу онлайн «Liefde onbeperk» — автор Luné Olivier или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Liefde onbeperk Luné Olivier

Все характеристики

Автор Luné Olivier
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

Другие книги автора все →