Moryn Hanzen — Droomkrans se engelman, краткое содержание

Zoetstroom is ’n klein dorpie en dis presies wat kunstenaar Dia Malan wil hê: ’n stil plekkie om rus vir haar siel te vind. Sy besef egter gou dat die plaas Droomkrans waarskynlik nie die oase gaan wees waarop sy gehoop het nie. Dia het immers nie nét ’n plaas geërf nie: Daar is ook twee koddige huismaats én ’n geheimsinnige huurder in die kothuis. Boonop is die huurder, Han Gericke, ’n soort befoeterd wat mens nou nie aldag agter élke bos uitskop nie. ’n Verbode ondersoek by dié aantreklike man se woning lewer ook meer vrae as antwoorde op. Dia en Han sukkel aanvanklik om mekaar se geite en giere te verstaan en albei se hardkoppigheid vergemaklik nie juis die situasie nie. Net toe dinge mooi in mekaar begin pas, arriveer twee stadsjapies. Nou moet Dia besluit: Gaan sy haar geheime onthul of moet sy wéér elders oorbegin?

Читать книгу онлайн «Droomkrans se engelman» — автор Moryn Hanzen или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Droomkrans se engelman Moryn Hanzen

Все характеристики

Автор Moryn Hanzen
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

Другие книги автора все →