Ena Murray - As die lied verstil краткое содержание
Читать книгу онлайн As die lied verstil - автор Ena Murray или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Роман написан в году, в жанре . Читаемые, полные версии книг, без сокращений, на сайте - библиотека бесплатных книг Knigism.online. Вы можете скачать издание полностью и открыть в любой читалке, на свой телефон или айфон, а также читать произведение без интернета.
"Toe die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye ’n brief van haar tweelingbroer uit die Verre Kaap de Goede Hoop ontvang, is sy oorstelp van vreugde. Sedert sy verdwyning twee jaar tevore het sy begin glo dat hy dalk ook, soos haar pa, deur die gevreesde Estienne de Savoye vermoor is. Sy haat dié aanmatigende Estienne de Savoye begin soek, het hy – én haar broer Jacques – spoorloos verdwyn.
Nadat Reino Vos se vrou, Chrisma, hom so onverwags tydens ’n sinodesitting verlaat het, bedank hy as predikant; word hy doodgewoon meneer Vos – hoof van die Sonopkinderhuis. Dit is in dié hoedanigheid dat hy weer kontak maak met Rita Venter, gewese vrou van Flip, die man saam met wie sy Chrisma weggeloop het. Hoewel aanvanklik bitter teensinnig, willig Rita weldra in om as huismoeder in die kinderhuis op te tree en begin ’n innige vriendskap mettertyd tussen haar en Reino groei. Maar toe die...
Toe Midas Hammond, die geldkoning van die dobbelstad Babel, deur ’n hartaanval platgeslaan word, besef hy dat sy lewe bitter arm is aan liefde. So eensaam voel hy, dat hy ’n landwye soektog loods na die kinders uit sy jeughuwelik – kinders wat hy skaars kan onthou, maar wat hy nou met ’n allesverterende passie wíl vind, ongeag wie of wat hulle geword het in die twintig jaar sedert hy hulle laas gesien het. Hy vind hulle wel, maar wonder of dit nie tevergeefs is nie, want sy dogter Zia is...
Elise, ’n Kaapse hawehoer wat tot inkeer gekom het, vertrek na Paradys, die Karooplaas waar sy grootgeword het, maar keer kort voor lank weer terug. Sy het die fout gemaak om teenoor Helgard, die jong man wat op haar verlief geraak het, te bieg oor haar verlede . . . Sy begin studeer en vorder goed – tot die dag dat ta’ Vroeteltjie, Paradys se huishoudster, laat weet sy móét huis toe kom, want haar pa is siek en het haar nodig. Die eerste mens in wie Elise haar op Paradys vasloop, is Helgard....
Почему самые близкие люди уходят от нас так рано? Почему все так не справедливо? За 23 года своей жизни, я так не узнала ответ на этот вопрос, и, решив в корни изменить свою жизнь, переехала к сестре в Лос-Анджелес. Там-то все и началось. Именно LA стал для меня городом, где я нашла друзей, нажила врагов и даже встретила любовь всей своей жизни. Как бы банально это не звучало, моя история, намного сложнее, чем, кажется на первый взгляд. Для того, что бы понять эту историю, нужно прожить ее...
Он не был с женщиной пять лет. Она не была с настоящим мужчиной... до этого момента. Вивиан Хватит с меня дерьма, наряду с тем, что получаешь, живя в городе. Поэтому, я упаковала вещи, решив устроить себе недельный отпуск в горах. Уединиться в хижине на следующие семь дней, казалось хорошим способом отыграться и привести свою жизнь в порядок. После того, как во время прогулки я заблудилась и наткнулась на хижину, я задавалась вопросом, стоит ли просить о помощи и была ли я достаточно храброй,...