40 dae tot hoop Ronell Bezuidenhout

40 dae tot hoop скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Ronell Bezuidenhout - 40 dae tot hoop краткое содержание

Vastyd is ’n pelgrimsreis van 40 dae wat altyd op ’n Woensdag begin (Aswoensdag) en op ’n Saterdag (Donkersaterdag/Stil Saterdag) eindig. Hierdie boek fokus op ’n metaforiese pelgrimsreis wat by “ashoop” begin en 40 dae later by “hoop” eindig en vra die volgende vrae: Hoe skud ’n mens jou “valse self” af? Hoe laat jy emosionele bagasie agter? Hoe leef ’n mens met hoop in ’n wêreld wat al minder hoopvol lyk? Hoe word jy ’n vrygewiger mens? Hoe daag jy ’n verbruikerskultuur uit? Is dit moontlik om ’n vry, hoopvolle en gelukkige mens te wees? Drie spesifieke geloofsgewoontes was deur die eeue heen verbind met hierdie tyd: vas, gebed en die gee van aalmoese. Die boek vertaal die drie gewoontes as moderne “reisgenote” op die hartsreis tussen Ashoop en Hoop. Hierdie is ’n boek wat jou help om ’n deurdagte pelgrim te wees, wetend waar jy vandaan kom en waarheen jy op pad is.





Скачать книгу «40 dae tot hoop» Ronell Bezuidenhout

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Woestynwysheid
Woestynwysheid
Другие книги жанраРелигия: прочее
1, 2 Peter and Jude Through the Centuries
1, 2 Peter and Jude Through the Cen...
24 Stunden
24 Stunden
24 Stunden
24 Stunden

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru