Die een oplossing vir die lewe Henry Cloud

Die een oplossing vir die lewe скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Henry Cloud - Die een oplossing vir die lewe краткое содержание

Dr. Henry Cloud deel in Die een oplossing vir die lewe talle waardevolle strategieë vir ’n lewe met groter samehang en eenvoud ten opsigte van werk, gesin en geloof. Hierdie boek is spesiaal geskryf vir mense wie se inbox nooit leeg word nie, wat gefragmenteerd en gefrustreerd voel – asof hulle in te veel rigtings getrek of gedryf word. Dit behandel die moeilike balans tussen werk en persoonlike lewe, wat soms in chaos eindig. Dr. Cloud wys die leser hoe om: selfvernietigende gedrag in toom te hou; jouself te definieer en te weet wie jy is; perke te stel wanneer dit nodig is, doeltreffend te kommunikeer asook om jou werkverrigting by die werk en daarbuite te verbeter. Publishers Weekly noem dit “A must-have life management Bible”. Ons noem dit Die een oplossing vir die lewe. Herwin jou persoonlike lewe en bereik meer sukses in die werkplek.





Скачать книгу «Die een oplossing vir die lewe» Henry Cloud

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги жанраРелигия: прочее
1, 2 Peter and Jude Through the Centuries
1, 2 Peter and Jude Through the Cen...
24 Stunden
24 Stunden
24 Stunden
24 Stunden

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru