Jacques Pretorius — So lig soos klip, краткое содержание

Die verteller in hierdie ambisieuse, uitdagende debuutroman is ’n polisieman wat in die brandende townships van die jare tagtig diens doen. Dit is ’n lewe op die randjie van die afgrond, en daarom is sy eerste lewensbeginsel: Hou altyd die laaste patroon vir jouself. Dit is met sy opleiding in sy bewussyn ingestamp – Reël Nommer Een. Die vertelling begin in die skadu van Reël Nommer Een: Die verteller sit verstar in ’n polisievoertuig en staar na ’n oproerige skare wat met pangas en assegaaie op hom en sy makkers afstorm. Hy tas na daardie laaste blink patroon in sy hempsak – sy enigste hoop. In daardie moment begin sy vertelling. Vanaf die drumpel van die dood flits sy bewussyn uit op dit wat veronderstel is om ’n outentisiteit aan sy dood te verleen, op wat gewig sal verleen aan die ondraaglike ligtheid van sy bestaan. Wat was hierdie bestaan? Polisiediens in die townships het die protagonis die geleentheid gebied om sy manlikheid uit te leef: Hy verrig sy taak as polisieman met trots en oorgawe en vervul sy rol as seksuele veroweraar met net soveel ywer. Met die polisie as surrogaatvader is hy ideaal toegerus vir die jagtog van sy lewe: die soeke na die ideale vrou. Hierdie private jagtog van hom is net so meedoënloos soos die polisielewe. Soos die openbare geweld in die townships eskaleer, groei in hom ’n intieme geweld, net so donker, net so vernietigend. Die vertelling gaan in die eerste instansie oor ’n man se soeke na die sin van sy bestaan. Hy vertel teen die dood in, en as sodanig is sy soeke verhewe, ’n speurtog na die lig. Maar op die agtergrond praat ook twee ander stemme, dié van hom as kind en as jong polisieman. Hierdie twee stemme dring sy verhewe soeke telkens binne en bring dit as’t ware terug aarde toe. Dit anker sy vertelling in konkrete, banale ervaring, ondermyn dit selfs, om so lewenskragtig gestalte te gee aan die mens se oerdilemma, naamlik sy gevangenheid tussen hemel en hel, tussen dit wat die mens is en dit wat hy wil wees. So lig soos klip is die verhaal van die bedenklike oorspronge van ons liefdes, en wat dit verg om die liefde as iets suiwers terug te wen.

Читать книгу онлайн «So lig soos klip» — автор Jacques Pretorius или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
So lig soos klip Jacques Pretorius
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

📖 О книге «So lig soos klip»

На Книгизм представлено произведение «So lig soos klip» — книга автора Jacques Pretorius. Книга относится к жанру «Контркультура» . Полный текст доступен бесплатно — для чтения онлайн в браузере или скачивания в формате fb2.

1жанр

🏷️ Жанры книги

Произведение «So lig soos klip» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:

👥 Похожие авторы в жанре

Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Контркультура»:

❓ Часто задаваемые вопросы

Можно ли скачать книгу «So lig soos klip» бесплатно?

Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.

Можно ли читать книгу «So lig soos klip» онлайн без скачивания?

Да, полная версия произведения автора Jacques Pretorius доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.

К какому жанру относится «So lig soos klip»?

Книга относится к жанру «Контркультура».

📲 Как читать книгу на Книгизм

Книга «So lig soos klip» автора Jacques Pretorius доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.