'n Man van min belang Chris Karsten

'n Man van min belang скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Chris Karsten - 'n Man van min belang краткое содержание

Naaswenner in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd (2012) Op ’n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman. Mosman is direkteur van ’n obskure intelligensieafdeling, bemoeid met die identifikasie van die oorskot van dié wat verdwyn het tydens die geweldadige doodsnikke van apartheid, en die opsporing van hul moordenaars. ’n Naam in ’n sprokiesboek lei hul na Luca Thom, mariene bioloog en seun van die polisieberader Eddie Thom, en na die jaar toe Luca sy pa verloor het. Karsten het die ATKV-Prosaprys vir sy debuutroman, Frats, gewen in 2008 en die ATKV-prys vir Spanningslektuur vir Seisoen van sonde in 2010. Seisoen van sonde was ook op die kortlys vir die M-Net Filmtoekenning. In 2011 wen Chris beide die ATKV-Prosaprys en die ATKV-Prys vir Spanningslektuur vir Abel se ontwaking. Hy is ’n ervare oudkoerantman (Beeld, Volksblad en Rapport) en skrywer van twee kinderboeke (Floris sapiens en Die jokkie wat met perde kon praat), sowel as Human & Rousseau se Ware misdaad-reeks. ’n Man van min belang is die naaswenner in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd (2012). Hy woon deesdae in Kanada, omdat sy vrou ná veertig jaar in Suid-Afrika ook ’n tyd in haar geboorteland wou gaan bly.





Скачать книгу «'n Man van min belang» Chris Karsten

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die versoeking van Thomas Maas
Die versoeking van Thomas Maas
Abel se lot
Abel se lot
Charlize
Charlize
Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade
Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder...
Другие книги жанраКонтркультура
Нафта
Нафта
Насилие
Насилие
Голоса
Голоса

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru