Klassiek reeks: Abjater wat so lag Wilma Stockenström

Klassiek reeks: Abjater wat so lag скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Wilma Stockenström - Klassiek reeks: Abjater wat so lag краткое содержание

Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller ’n eenkantvrou en oujongnooi wat (op ’n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe – as ’n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy só by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, ’n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos ’n “uitverkorene” gelyk het. So peins die verteller aan die einde van ’n lewe waarin sy, soos sy elders sê, “by die dood ingeboek” was: “Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op . . . maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid.”

Читать книгу онлайн Klassiek reeks: Abjater wat so lag - автор Wilma Stockenström или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Роман написан в году, в жанре . Читаемые, полные версии книг, без сокращений, на сайте - библиотека бесплатных книг Knigism.online. Вы можете скачать издание полностью и открыть в любой читалке, на свой телефон или айфон, а также читать произведение без интернета.




Скачать книгу «Klassiek reeks: Abjater wat so lag» Wilma Stockenström

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Klassiek reeks: Die kremetartekspedisie
Klassiek reeks: Die kremetarteksped...
Die stomme aarde: 'n keur
Die stomme aarde: 'n keur
Другие книги жанраКонтркультура
Нафта
Нафта
Насилие
Насилие
Голоса
Голоса