Deon Opperman — Kruispad, краткое содержание

Kruispad is die kern van Deon Opperman se groot TV-trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid-Afrika. Dit beeld presies uit waar die groot verandering gekom en hoe die Afrikaner daarop gereageer het. In Donkerland het Opperman gekyk na die aanloop van 1834 tot 1994 en in Hartland na die huidige stand van sake. In Kruispad fokus hy op 1994 en wat die verlies van mag vir Afrikaners ingehou het. Dis ’n verhaal van vreugde, smart, trots en vernedering wat tot ’n klimaks ontvou soos ons dit nog selde op TV gesien het, en die romanweergawe vat dié emosionele gegewe meesterlik in woorde vas. Die stuk wentel om Sophia en Mariana, die twee dogters van ’n welgestelde boer, Soois van Rooyen, en sy vrou, Mart. Sophia is met die skatryk FG van den Berg getroud en Mariana met die arm, bekrompe Andries Landman. Terwyl FG en Andries albei hul ekonomiese status ná die verkiesing van 27 April 1994 verloor, sit hul onderskeie seuns, Klein FG en Henk, met die nalatenskap van apartheid. FG rinkink en ploeter voort asof sy pa se besigheid nie besig is om ten gronde te gaan nie en Henk, wat op skool gepresteer het, vind weer dat die deur vir hom toegaan omdat hy wit is. Hy verloor ’n beurs en moet op sy eie bene leer staan. Tussen die ontwikkeling van dié groot menslike drama deur probeer die susters, Sophia en Mariana, agter die skerms red wat te redde is – grootliks in eie belang. Maar hulle is van uiteenlopende stoffasie en uiteindelik sal net een van die twee kop omhoog voortgaan. Kruispad bevat al die verhaalelemente wat gesorg het dat Hartland en Donkerland soveel byval by lesers gevind het – en nog meer: Dit belig nie net die snykant van apartheid fel nie, maar boor ook diep in die problematiek waarmee die Afrikaner in die jare negentig moes worstel en toon hoeveel inbors en karakter dit verg om die juk van die verlede af te skud. Maar anders as in Donkerland en Hartland gaan dit in Kruispad uiteindelik oor hoe ouers hul kinders verraai deur ’n toekomskoers in te slaan wat wreed in die gesig van die nageslag kan ontplof.

Читать книгу онлайн «Kruispad» — автор Deon Opperman или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Kruispad Deon Opperman
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

📖 О книге «Kruispad»

Книга «Kruispad» от Deon Opperman представлена в каталоге Книгизм. Произведение относится к жанру «Контркультура». На странице книги вы можете скачать файл fb2 или сразу перейти к онлайн-чтению полной версии без регистрации.

1жанр

🏷️ Жанры книги

Произведение «Kruispad» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:

👥 Похожие авторы в жанре

Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Контркультура»:

❓ Часто задаваемые вопросы

Можно ли скачать книгу «Kruispad» бесплатно?

Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.

Можно ли читать книгу «Kruispad» онлайн без скачивания?

Да, полная версия произведения автора Deon Opperman доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.

К какому жанру относится «Kruispad»?

Книга относится к жанру «Контркультура».

📲 Как читать книгу на Книгизм

Книга «Kruispad» автора Deon Opperman доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.