Etienne van Heerden — Asbesmiddag, краткое содержание
’n Romanskrywer en Professor in Skeppende Skryfwerk aan ’n Kaapse universiteit verkeer tussen boeke en is op sy weerloosste en hongerste. In die verslete haarsalon van ene Giuseppe Giuliani, in ’n minder goeie deel van Stellenbosch, ontmoet die skrywer ’n bejaarde en beroemde biljoenêr, ’n asbesmagnaat. Versteek in ’n steeg voorsien die haarsalon bekendes, wat op soek is na privaatheid en rus, van uurlange kopmasserings, begelei deur Italiaanse tenore en pierings vol olywe. Die skrywer se vader – eens ’n vuurspuwer en latere ringmeester in ’n Karoosirkus – deel ’n ongelukkige geskiedenis met die asbesmagnaat en die skrywer is voyeuristies daarop uit om wraak te neem by wyse van sy vertelling – of so dink hy. Gou ontdek hy egter dat ander spelers in die verhaal ratser manipuleerders van storielyne is as hy. Die biljoenêr word ’n karakter in die skrywer se boek en die hooftema word die kunstenaar se uitbeelding van die werklikheid, wat lei tot die skepping van ’n vervormde en nuwe werklikheid, kortom, ’n onwaarskynlike onmoontlike: Storie. Dit word deur die sirkus se hoogtepunt-toertjie gesimboliseer – twee kameelperde wat op onwaarskynlike wyse hul nekke verknoop. Die skrywer en die biljoenêr se lewens verknoop, werklikheid en fantasie verknoop, die twee vaders (die skrywer se bloedvader en sy nuwe magnaatvader) verknoop – en lei tot ’n skokkende einde wat reeds vroeg in die boek deur ’n Indiese fortuinverteller voorspel is. Wie het ten slotte vir wie geskryf? Wie van die twee mans – die romansier of die magnaat – is die werklike hand agter die verhaal? ’n Storie oor bloedeed, sensualiteit, ’n veranderende Suid-Afrika, ’n verlange na ’n verlore verlede, en ’n geheimsinnige Wes-Afrikaan, die alomteenwoordige Mister Deejay Gucci X. Ook ’n handleiding oor kunstenaarskap, en ’n wrede verkenning van die etiese problematiek van die skrywer.
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь
📖 О книге «Asbesmiddag»
Etienne van Heerden написал произведение «Asbesmiddag» , входящее в раздел «Контркультура» на Книгизм. Полный текст доступен для онлайн-чтения и скачивания в fb2 без регистрации.
🏷️ Жанры книги
Произведение «Asbesmiddag» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:
👥 Похожие авторы в жанре
Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Контркультура»:
❓ Часто задаваемые вопросы
Можно ли скачать книгу «Asbesmiddag» бесплатно?
Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.
Можно ли читать книгу «Asbesmiddag» онлайн без скачивания?
Да, полная версия произведения автора Etienne van Heerden доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.
К какому жанру относится «Asbesmiddag»?
Книга относится к жанру «Контркультура».
📲 Как читать книгу на Книгизм
Книга «Asbesmiddag» автора Etienne van Heerden доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.