Die biblioteek aan die einde van die wêreld Etienne van Heerden

Die biblioteek aan die einde van die wêreld скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Etienne van Heerden - Die biblioteek aan die einde van die wêreld краткое содержание

Prokureur Ian Brand stuur ’n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op 'n kampus wat stink na petrol en traangas, moet kies tussen vaderverraad of haar beginsels versaak. Snaar Windvogel, vroeër van Matjiesfontein, is nou in transisie onder die lem van ’n enigmatiese plastiese chirurg. En al hoe gereelder slaan ’n kruisboogmoordenaar in die Moederstad toe . . . Hierdie en vele ander fassinerende karakters bevolk ’n landskap waarin die enigste sekerheid ónsekerheid is. Want Etienne van Heerden se tergend aktuele nuwe roman sê veel oor die tyd waarin ons lewe, waar privaatheid en identiteit abstrakte begrippe geword het, fopnuus ononderskeibaar van die werklikheid, en “die waarheid” klaarblyklik ’n onhaalbare ideaal.





Скачать книгу «Die biblioteek aan die einde van die wêreld» Etienne van Heerden

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Klimtol
Klimtol
In stede van die liefde
In stede van die liefde
Asbesmiddag
Asbesmiddag
Klassiek reeks: Toorberg
Klassiek reeks: Toorberg
Другие книги жанраКонтркультура
Нафта
Нафта
Насилие
Насилие
Голоса
Голоса

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru