Karel Schoeman — Klassiek reeks: 'n Ander land, краткое содержание

Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ’n afsydige, aristokratiese Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, ’n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die “ander land” word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende. Gerrit Olivier het geskryf: [dis] geen historiese roman nie, maar ’n boek oor die menslike kondisie”, en “groot nie net in omvang nie, maar ook in emosionele diepte en vervlegting van motiewe”.

Читать книгу онлайн «Klassiek reeks: 'n Ander land» — автор Karel Schoeman или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Klassiek reeks: 'n Ander land Karel Schoeman

Все характеристики

Автор Karel Schoeman
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 2
Добавлена 23.11.2021
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь