Контент 18+
Эта книга относится к категории «Эротическая литература» и предназначена для взрослой аудитории. Подтвердите, что вам исполнилось 18 лет, чтобы продолжить.
Подтверждение сохранится на этом устройстве на год.
Ettie Bierman — Ettie Bierman Keur 10, краткое содержание
In Die snip van Sesdorings kom ʼn beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam van Hennie Vermaak, wat sy saam met ʼn stowwerige plaasbiblioteek van haar oupa geërf het, op Sesdorings aan om besit van haar erfenis te neem en begin die vonke behoorlik spat. Voor haar koms het sy immers geweet van die vete tussen haar oupa en die Meirings op die buurplaas . . . En ook dat die spul Meirings haar oupa behoorlik laat les opsê het. En wat kon hy, ʼn arme ou man, doen om hom te laat geld? Natuurlik moes hy maar af en toe op sy eie manier vir hulle wys hoe die vurk in die hef steek. Nie alleen wou Hennie van haar erfenis ʼn klinkende sukses maak nie, maar ook wou sy die onreg teenoor haar arme, weerlose oupa uitwis. Aanvanklik slaag sy in haar doel – maar dit is voordat die sjarmante Donnie Meiring op die toneel verskyn en die strydbyl begrawe. En veral voordat sy ouer broer, Carl, wat niks met enigiemand wat ʼn rok dra te doen wil hê nie, sy ware kleure wys. In Rabbedoe en rissiepit is Nell al een-en-twintig jaar oud en as sy besluit sy wil motorwerktuigkundige word, moet haar ouers maar verlief neem. Nell se reis na haar nuwe werk is vol wederwaardighede, maar sy leer nie maklik nie. ʼn Rissiepit, sy, maar ook hardekop! Gedurende daardie veelbewoë rit ontmoet sy iemand wat ʼn groot rol in haar lewe sou speel, maar sake verloop volgens niemand se plan nie. Ryk, selfversekerde Dewald vind die nuwe aankomeling op Kuilvlei oënskynlik nie onweerstaanbaar nie, en sy hom ook nie. Daar is te veel dinge in die weg van ʼn romanse tussen hulle twee. Een struikelblok is Badie . . . Badie – jeugvriend, toegewyde ridder, sjarmante hofmaker. Nell weier om die lasterlike dinge wat van hom gesê word te glo. Daarvoor is haar vurige geaardheid te lojaal. As motorwerktuigkundige het sy ook nie juis tyd vir liefdesspeletjies nie. Maar die rabbedoe leer meer as werktuigkunde gedurende haar stormagtige leerlingskap. Ook van mense en van die liefde. In Die hart se tweede lente is ʼn gekletterde seekat, ʼn towenaar, twee Duitsers in ʼn koma, ʼn lang, groen, haarlose hond en ʼn twyfelagtige waarsegster maar enkele van die dinge waarmee Klara Verster op haar eerste oorsese vlug as lugwaardin te doen kry. Daarby help dit haar nie veel toe sy uitvind dat die man wie se sportmotor sy op pad lughawe toe gestamp het, haar kaptein op die vlug is nie. Adriaan Kirsten is egter net so oorbluf deur die blondine met die viooltjieblou oë wat net soos sy gewese verloofde lyk, wat hom so te sê voor die kansel laat staan het. ʼn Humoristiese liefdesverhaal wat sommer weer vonk in die lewe sit.
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь
📖 О книге «Ettie Bierman Keur 10»
Ettie Bierman написал произведение «Ettie Bierman Keur 10» , входящее в раздел «Эротическая литература» на Книгизм. Полный текст доступен для онлайн-чтения и скачивания в fb2 без регистрации.
🏷️ Жанры книги
Произведение «Ettie Bierman Keur 10» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:
👥 Похожие авторы в жанре
Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Эротическая литература»:
❓ Часто задаваемые вопросы
Можно ли скачать книгу «Ettie Bierman Keur 10» бесплатно?
Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.
Можно ли читать книгу «Ettie Bierman Keur 10» онлайн без скачивания?
Да, полная версия произведения автора Ettie Bierman доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.
К какому жанру относится «Ettie Bierman Keur 10»?
Книга относится к жанру «Эротическая литература». Произведение содержит элементы взрослого контента — на странице может быть включена возрастная маркировка 18+.
📲 Как читать книгу на Книгизм
Книга «Ettie Bierman Keur 10» автора Ettie Bierman доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.