Zirk van den Berg — Ek wens, ek wens, краткое содержание

As lykbesorger het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, beendere aanmekaargelas en doodsbleek gesigte gegrimeer vir roubeklaers om te besigtig. Wat help dit om te wens vir 'n ingryping wat hom sal losruk uit sy saai bestaan? Maar toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, kry Seb tog rede om in wense te glo . . . En kom voor ’n dilemma te staan: Waarvoor wens jy as jy één wens het wat waar gaan word?

Читать книгу онлайн «Ek wens, ek wens» — автор Zirk van den Berg или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Ek wens, ek wens Zirk van den Berg

Все характеристики

Автор Zirk van den Berg
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь