Elf dae in Parys Elizabeth Wasserman

Elf dae in Parys скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Elizabeth Wasserman - Elf dae in Parys краткое содержание

“Kyk!” sê Luc. “Dis wat ek vir jou wou wys. Sy word genoem ‘Die Gevleuelde Oorwinning van Samothrace’, en vir my is sy die tweede mooiste meisie in die Louvre.” Emma bloos toe hy tergend na haar kyk. Die Franse verstaan sowaar die kuns van flirt! dink sy. Dalk word dit nog hier as skoolvak aangebied. Emma is nie veel lus vir die Franse kursus in Parys nie – haar ouma se geskenk vir haar sestiende verjaarsdag. Maar die Stad van Lig betower haar gou, en met Luc as haar gids kry Parys se bekende bakens vir haar nuwe betekenis. Luc is toevallig daar wanneer vreemde goed begin gebeur: sy word amper toegesluit in die Musée d’Orsay, by die Eiffeltoring val ’n bedelaar haar lastig . . . en wie is die onvergeetlik mooi Oosterse meisie met die viool, wat maar net nie uit Emma en Luc se pad kan bly nie? Fantasie, liefde, avontuur – in Parys is dit moontlik om dit alles oor ’n tydperk van elf dae te ervaar.





Скачать книгу «Elf dae in Parys» Elizabeth Wasserman

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Speurhond Willem in Australië
Speurhond Willem in Australië
The Adventures of Anna Atom
The Adventures of Anna Atom
Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan
Die dingesfabriek 1: Jannus en Krie...
Anna Atoom en die seerower se dolk
Anna Atoom en die seerower se dolk
Другие книги жанраДетская фантастика
A Conyza Bennett story
A Conyza Bennett story
A Conyza Bennett story
A Conyza Bennett story
Алиса и дракон (сборник)
Алиса и дракон (сборник)
Алиса в Итакдалии
Алиса в Итакдалии

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru