Christoffel Coetzee — Klassiek reeks: Op soek na generaal Mannetjies Mentz, краткое содержание
Wenner in De Kat/Sanlam se Groot Romanwedstryd (1997), Eugène Marais-prys (1999), M-Net-prys (1999). Daar loop gerugte van twee honde en ’n jakkals, gruwelike gediertes, wat snags vreet aan mens en dier in die poorte deur die berge van die Brandwaterkom. Dis waar die Vrystaatse magte futloos aan die Engelse oorgegee het. Waar iemand die Kakie-eskorts in die poorte voorlê en wreedaardig straf – maar ook die hensoppers, tot selfs die pakdiere. Drie Boere loop aan die spits van dié geheime Wraakkommando: die dierlike haaslip Niemann, die geslepe Voss, en hul ontsagwekkende leier, Mannetjies Mentz. Deur hulle kom talle burgers weer vry om voort te veg. En in spelonke hoog teen die berg leef Boervroue en -kinders die Anglo-Boereoorlog deur. Ma, die onverbiddelike. Aunt Soph, die roekelose. Ounooi met die groot ore. En aunt Anne, die ontluikende. Hulle plaas het hulle self laat afbrand, en ’n onderlinge verdrag laat gedy hulle daar saam met Jan Witsie en sy half-Basotho, half-Griekwa mense. Maar dis die verkeerde tyd vir Anne om te blom toe Mentz se burgers die gevange jong Kakie-luitenant daar los – verlief soos sy is, en blind vir die onvermydelike: dat die burgers sal terugkom, en dat hulle bloed sal soek. En so word nog ’n konflik gebore, want Soph se eie broer, blink Frans Naudé, is deel van daardie Wraakkommando. Botsing en hartstog, ontrou en lotsverbondenheid tussen Boer en Brit, wit en swart, mens en dier … Die mengsel is ryk en kragtig in hierdie verhaal wat diep en ver loop deur Afrika: tot onder sy skoonste berg, Kilimandjaro, en tot in die skadu van die grootste oorlog, in die middel van die vorige eeu.
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь
📖 О книге «Klassiek reeks: Op soek na generaal Mannetjies Mentz»
Christoffel Coetzee написал произведение «Klassiek reeks: Op soek na generaal Mannetjies Mentz» , входящее в раздел «Контркультура» на Книгизм. Полный текст доступен для онлайн-чтения и скачивания в fb2 без регистрации.
🏷️ Жанры книги
Произведение «Klassiek reeks: Op soek na generaal Mannetjies Mentz» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:
👥 Похожие авторы в жанре
Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Контркультура»:
❓ Часто задаваемые вопросы
Можно ли скачать книгу «Klassiek reeks: Op soek na generaal Mannetjies Mentz» бесплатно?
Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.
Можно ли читать книгу «Klassiek reeks: Op soek na generaal Mannetjies Mentz» онлайн без скачивания?
Да, полная версия произведения автора Christoffel Coetzee доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.
К какому жанру относится «Klassiek reeks: Op soek na generaal Mannetjies Mentz»?
Книга относится к жанру «Контркультура».
📲 Как читать книгу на Книгизм
Книга «Klassiek reeks: Op soek na generaal Mannetjies Mentz» автора Christoffel Coetzee доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.