'n Tuin vir Tessa Helena Hugo

'n Tuin vir Tessa скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Helena Hugo - 'n Tuin vir Tessa краткое содержание

Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak – 'n groentetuin onder die wakende oog van haar pa, 'n roostuin met die hulp van 'n kundige ontwerper, en 'n Kaapse tuin wat die seewinde kan trotseer. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?





Скачать книгу «'n Tuin vir Tessa» Helena Hugo

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Soete verleiding
Soete verleiding
Troukoors
Troukoors
Narkose vir die hart
Narkose vir die hart
Veldpad van verlange
Veldpad van verlange
Другие книги жанраРелигия: прочее
1, 2 Peter and Jude Through the Centuries
1, 2 Peter and Jude Through the Cen...
24 Stunden
24 Stunden
24 Stunden
24 Stunden

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru