Ena Murray — Ena Murray Keur 14, краткое содержание

Wanneer ’n wildvreemde meisie in Weerklank van ons liefde per ongeluk in dr. Rudolf van der Merwe se lewe – én sy woonstel, sy bed en sy slaapklere – beland, raak hy onherroeplik verstrengel by ’n tergende raaisel. Want dié naamlose meisie ly aan geheueverlies, en al leidraad is ’n koerantberig oor ’n onopgeloste moord waarvan die sleutelverdagte spoorloos verdwyn het . . . Net ’n groot skok sal die verlede vir haar kan oopruk. En dis presies wat die verleidelike en slinkse rooikop-joernalis, Catherine, besluit om te doen. Want sy het self ’n ogie op Rudolf en sal haar deur niks laat stuit om die meisie, wat as Babie bekend staan, in ’n slegte lig te stel nie . . . ’n Tyd om te ween is ’n diep roerende verhaal waarin mense mekaar leer om te gee, selfs in die haglikste omstandighede, en waarin hulle besef: die lewe verloop selde soos jy dit beplan. Ná Paul Henning se hartaanval moet Rietspruit ’n ander dokter kry. Maar Hybre, dokter Paul se dogter, vertrou nie die briljante dokter Ewald Waltmann nie. Wat kom soek so ’n suksesvolle geneesheer op so ’n klein plekkie? Die atmosfeer is van die begin af gelaai; reeds by hul eerste ontmoeting spat die vonke. En hierdie gespanne verhouding vererger toe Ewald se halfbroer, Dieter, ook ’n dokter, op ’n dag onverwags en onaangekondig op Rietspruit uitslaan . . . In Die oujongnooi van Polkadraai besluit Silpa Stander, een van die beste grimeerkundiges in die Kaapse teaterwêreld, om haar talent op haar eie gesig te beoefen . . . nie om haarself mooier of jonger te maak nie, maar ouer, ’n volle twintig jaar ouer! Want ter wille van die liewe ta’Fien wat so erg bekommerd is oor haar broer en sy kleinkinders op die plaas, besluit Silpa om haar voor te doen as ’n middeljarige oujongnooi om die pos te kry as huishoudster vir oupa Dries en sy twee kleinkinders. Maar met die pa van die twee kinders het sy nie rekening gehou nie . . . hy is veel strenger, hardkoppiger, en ook veel, veel aantrekliker as wat sy haar ooit sou kon voorstel!

Читать книгу онлайн «Ena Murray Keur 14» — автор Ena Murray или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Ena Murray Keur 14 Ena Murray
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

📖 О книге «Ena Murray Keur 14»

«Ena Murray Keur 14» — произведение автора Ena Murray в жанре Эротическая литература . На сайте Книгизм книга доступна для бесплатного скачивания в формате fb2 и для онлайн-чтения полной версии без регистрации.

1жанр
18+возрастной рейтинг

🏷️ Жанры книги

Произведение «Ena Murray Keur 14» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:

👥 Похожие авторы в жанре

Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Эротическая литература»:

❓ Часто задаваемые вопросы

Можно ли скачать книгу «Ena Murray Keur 14» бесплатно?

Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.

Можно ли читать книгу «Ena Murray Keur 14» онлайн без скачивания?

Да, полная версия произведения автора Ena Murray доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.

К какому жанру относится «Ena Murray Keur 14»?

Книга относится к жанру «Эротическая литература». Произведение содержит элементы взрослого контента — на странице может быть включена возрастная маркировка 18+.

📲 Как читать книгу на Книгизм

Книга «Ena Murray Keur 14» автора Ena Murray доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.