Die verdwyning van Mina Afrika Zuretha Roos

Die verdwyning van Mina Afrika скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Zuretha Roos - Die verdwyning van Mina Afrika краткое содержание

Op ’n winterdag in 1945 ontferm ’n kinderlose wit egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ’n driejarige halwe weeskind – Mina Afrika. Hulle wil haar graag ’n kans in die lewe gee. Maar dadelik begin die gegis, die geskinder in die Hexvallei Want Mina se vel lyk soos koffie vol Jerseyroom. Soos die jare kom en gaan, bly sy hul “aanneemkind”. Dit is die wyse, bejaarde Tietser Meraai wat meer soos ’n ma vir haar is. Sy waarsku die pragtige, intelligente kind: net een misstap en die witmense sal vinger wys en sê «daar het die De Graaffs nou hulle loon». Dan, terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan en haar drome met die bewonderende Boeta Bantjies deel, gebeur dié “misstap”. Die verraderlike daad van ’n ryk jong wit man dryf Mina weg uit die Vallei, laat haar beland in ’n eindelose spiraal van bedrog: ’n lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses.





Скачать книгу «Die verdwyning van Mina Afrika» Zuretha Roos

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги жанраКонтркультура
Нафта
Нафта
Насилие
Насилие
Голоса
Голоса

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru