Voorskrif vir die hart Kristel Loots

Voorskrif vir die hart скачать fb2

Фрагмент книги
Возрастные ограничения - 18+
0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Kristel Loots - Voorskrif vir die hart краткое содержание

Dokter Zoely du Toit kan nie wág om op die platteland te gaan locum nie; sy wil gaan wegkruip totdat die stof rondom haar gaan lê het. Ná die Foucom-skandaal is haar gesig maar net té bekend in Johannesburg se sosiale kringe. Op Arendsnes, so hoop sy, sal haar verlede haar nie inhaal nie. In elk geval nie dádelik nie. Maar dis moeilik om ’n lae profiel te handhaaf as jy saam met die arrogante en dodelik aantreklike dokter Vito Vincenzo moet werk – en boonop ’n huis met hom moet deel. Dokter Vito Vincenzo soek juis die kollig op, hy streef na beroemdheid en hy sleep ’n baie onwillige Zoely agter hom aan. Dokter Vito Vincenzo met al sy aardse skatte is presies die tipe man wat Zoely nooit weer naby haar wil toelaat nie. . .





Скачать книгу «Voorskrif vir die hart» Kristel Loots

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Engel van my hart
Engel van my hart
Dokter van drome
Dokter van drome
Troukoek maak nie vet nie
Troukoek maak nie vet nie
'n Hap van die appel
'n Hap van die appel
Другие книги жанраКороткие любовные романы
Обольстительница в маске
Обольстительница в маске
Обманутая в бикини
Обманутая в бикини
Близкий враг
Близкий враг
Пряный поцелуй
Пряный поцелуй

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru