2 Скачали
0 Прочитали
0 Впечатлений

Kristel Loots — Die engel rook skelm, краткое содержание

Watse soort mens skop sommerso op? Skande! En dít met ’n ma soos Dezi Diedericks s’n, wat verslaaf is aan studeer terwyl Dezi nie eens BA Manvang kan slaag nie. Maar dit was juis die probleem: haar briljante ma saam in haar dramaklas − Dezi kon nie meer nie. Sy wou wég van al die slimmes en aansittery. Dezi gaan werk by Happenings, waar sy allerlei geleenthede moet reël. En wie is een van haar eerste stel kliënte? Niks minder nie as Mensa, die genieë-organisasie. Net toe Dezi gedink het sy’s nou eenmaal weg van al die slimkoppe! Dis ’n wonder sy gee haar net oor aan sigarette en niks ergers nie, veral toe sy ’n flop maak van haar instanery vir die uit-die-koek-spring-meisie by ’n bachelor’s . . . Algaande leer Dezi ’n Mensa-lid kan net so lekker soen soos ’n dom spierpaleis. Maar die dowwe blondine en die Mensa-man – nee wat, sal nooit werk nie! Al is slim Adam ook hóé aanloklik . . .

Читать книгу онлайн «Die engel rook skelm» — автор Kristel Loots или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Die engel rook skelm Kristel Loots

Все характеристики

Автор Kristel Loots
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 2
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь