Troukoek maak nie vet nie Kristel Loots

Troukoek maak nie vet nie скачать fb2

Фрагмент книги
Возрастные ограничения - 18+
0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Kristel Loots - Troukoek maak nie vet nie краткое содержание

Dixie speel wedding planner, maar eintlik dink sy die huwelik is ’n siek grap. Mans is flippen useless. Selfs haar pa blowdry sy hare en verbeel hom hy speel in The Bold and the Beautiful. Dixie het gedink Kurt sal met haar trou as sy lank genoeg sy sokkies onder die bed uit grawe, maar vir “tot die dood ons skei” was hy toe so bang soos die duiwel vir ’n skoot yswater in die gesig. Nou is sy single en selibaat, en so sal dit bly. Swinging from the chandeliers is nie vir haar nie. Dis bedoel vir supermodelle soos Vicky Vermaak – so vol botox en silikoon dat sy nie oornag sal vergaan nie. Sý gaan met ’n watertand-hunk trou, soos die een wat Dixie soveel jare gelede net daardie één keer vuurwarm gesoen het. Vir haar organise Dixie ’n wondermooie trourok en ’n toringhoë troukoek, die ene dekadensie met hope room en sjokolade en ander sondige bestanddele. Want troukoek maak mos gelukkig nie vet nie . . . Maar Dixie loop rond met ’n geheim en kan juis maklik ’n boggheroppie van ’n ding maak. Is daar enige kans dat die regte man met die regte vrou getroud gaan raak?





Скачать книгу «Troukoek maak nie vet nie» Kristel Loots

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Voorskrif vir die hart
Voorskrif vir die hart
Engel van my hart
Engel van my hart
Dokter van drome
Dokter van drome
'n Hap van die appel
'n Hap van die appel
Другие книги жанраЭротическая литература
Жажда/water (СИ)
Жажда/water (СИ)
Ты моя слабость
Ты моя слабость
Лесоруб
Лесоруб

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru