Jacolet van den Berg — Wanneer woorde onnodig is, краткое содержание

Toe traumaberader Aria Brink vir Reuben Rademeyer by ’n partytjie ontmoet, wonder sy waarom hy vir haar so bekend lyk. Sy het die uitvoerende hoof van Medline, die hospitaalgroep waar sy haar praktyk bedryf, mos nog nie vantevore teëgekom nie . . . Van een ding is sy wel seker: dat daar onmiddellik ’n sterk aangetrokkenheid tussen haar en dié mooi man is. Maar dan verskyn sy meisie aan sy arm en dit blyk dat hulle op die punt staan om verloof te raak. Dieselfde aand is Reuben in ’n ongeluk betrokke en Aria word ontbied om vir hom berading te gee. Skielik onthou sy: Reuben was as student by toe haar suster, Ansu, verdrink het. En Aria het dié groep studentevriende van Ansu, wat haar nie kon red nie, steeds nie vergewe nie. Aria wil tot elke prys verhoed dat Reuben uitvind wie sy is. Trouens, sy wil niks meer met hom te doen hê nie. Maar die noodlot gooi hulle telkemale weer saam.

Читать книгу онлайн «Wanneer woorde onnodig is» — автор Jacolet van den Berg или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Wanneer woorde onnodig is Jacolet van den Berg

Все характеристики

Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь