Lucille du Toit — Om met vuur te speel, краткое содержание

Die brandbestryding-vlieënier Matt Marais se nuwe buurvrou, Sasha Harold, maak uit die staanspoor gevoelens in hom wakker. Nie een van die twee is egter in die mark vir ’n verhouding nie: Matt omdat hy nog die josie in is ná die verbrokkeling van sy vorige verhouding, en Sasha omdat sy ’n wêreld van moeilikheid agter haar laat. Boonop stem Matt nie saam met die wyse waarop Sasha haar drome wil najaag nie. Sasha met haar groot bruin oë laat hom aan ’n verterende vuur dink en as hy nie versigtig is nie, gaan sy hom vaskeer. Die hemel weet: Hy wil nooit weer sy vingers verbrand nie. Matt bly wonder: Hoekom het sy haar gerieflike lewe in die Kaap agtergelaat? Sal hulle vir mekaar ’n heenkome en veilige hawe kan bied?

Читать книгу онлайн «Om met vuur te speel» — автор Lucille du Toit или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Om met vuur te speel Lucille du Toit

Все характеристики

Автор Lucille du Toit
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

Другие книги автора все →