Lucille du Toit — ’n Muse vir Tess, краткое содержание

’n Tandartsstoel is die laaste plek waar Tessa Meyer verwag het om haar muse teë te kom toe sy weer begin skilder het, maar een kyk in dokter Jan-Daniel Vermeulen se sjokoladebruin oë en skielik het sy ’n nuwe onderwerp vir haar kuns gevind. Daardie oë duik herhaaldelik in haar werk op. Soveel te meer nadat Jan-Daniel haar dienste bekom om ’n muurskildery vir sy spreekkamer te skilder, want skielik sien sy hom elke dag en kan sy haar aangetrokkenheid tot hom nie ontken nie. Maar sy kan mos nie nou in ’n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak is op die punt om voltrek te word en haar dogters sukkel reeds om dit te aanvaar. Al is Dokter Dan ook hóé sexy kan Tess nie verdere komplikasies bekostig nie.

Читать книгу онлайн «’n Muse vir Tess» — автор Lucille du Toit или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
’n Muse vir Tess Lucille du Toit

Все характеристики

Автор Lucille du Toit
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

Другие книги автора все →