Op liefde se drumpel Elza Rademeyer

Op liefde se drumpel скачать fb2

Фрагмент книги
Возрастные ограничения - 18+
0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Elza Rademeyer - Op liefde se drumpel краткое содержание

Suzanne en Phil is nog nie lank in ’n verhouding nie, maar sy hoop hy sal haar binnekort vra om te trou. Sy sukkel egter al hoe meer om nie vergelykings met haar vriende se verhoudings te tref nie. Hoekom kan sy en Phil mekaar net op sekere dae op spesifieke plekke sien? Kan een mens régtig so hard werk? Dan besluit tannie Gertruida onverwags om by Suzanne in te trek en Phil is glad nie ingenome met die idee nie. Tannie Gertruida is beslis nie op haar mond geval nie en haar teenwoordigheid kompliseer die stand van Suzanne en Phil se verhouding – veral wanneer tannie Gertruida ’n hegte vriendskap bou met hul jong buurman Herman. Suzanne sien en hoor nou al hoe meer van haar buurman wie se hart na sy familieplaas hunker, en wanneer sy iets uiters onaangenaam van Phil te wete kom, sukkel sy om nie ook met ander oë na Herman te kyk nie.





Скачать книгу «Op liefde se drumpel» Elza Rademeyer

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Hart van die son
Hart van die son
Rabbedoe se temmer
Rabbedoe se temmer
Klopdans van die liefde
Klopdans van die liefde
'n Stukkie van jou hart
'n Stukkie van jou hart
Другие книги жанраЭротическая литература
Жажда/water (СИ)
Жажда/water (СИ)
Ты моя слабость
Ты моя слабость
Лесоруб
Лесоруб

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru