Dirna Ackermann — ʼn Huis vir my hart, краткое содержание

Xanthe Patterson kan nie verstaan waarom haar pa die huis op hul plasie aan ’n vreemdeling, ene Hanko Joubert, sou nalaat nie. Wat gaan sy met die vent onder haar voete maak? Veral aangesien sy mooi hande haar gedagtes laat dwaal . . . Sy kan nie nou bekostig om te dagdroom nie. Haar pa het aan Xanthe sy bou-onderneming nagelaat en sy kan haar lewenslange droom bewaarheid om in die boubedryf te werk. Maar aangesien haar ouers haar vroeër juis uit dié bedryf probeer weghou het, het sy geen benul van hoe om die taak aan te pak nie. Dan kom Xanthe se kritiese stiefma en halfsuster kuier en gaan dit net nog doller. Vir Hanko kom die erfenis net betyds om ’n nuwe lewe in Suid-Afrika te begin na vyftien jaar in Engeland. Hy sien hoe die mooi groenoogvrou sukkel en aangesien hy die boubedryf ken, wil hy help. Maar Xanthe laat hom mooi verstaan dat sy g’n man met ridderneigings duld nie. Sal Xanthe aanhou om met Hanko koppe te stamp, of is hy die man by wie haar hart tuishoort?

Читать книгу онлайн «ʼn Huis vir my hart» — автор Dirna Ackermann или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
ʼn Huis vir my hart Dirna Ackermann

Все характеристики

Автор Dirna Ackermann
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь