Amelia Strydom — Wat die hart begeer, краткое содержание

’n Skenkerhart gee Mienke Langeveldt ’n tweede kans op die lewe. Maar sy kan dit nie ten volle geniet nie, want sy het per ongeluk uitgevind wie die vrou was wat moes sterf sodat sy kon lewe: geliefde aktrise Sheralize Myburgh wat saam met haar man, Franco Greeff, in ’n gewilde sepie gespeel het. Mienke wil haar dankbaarheid teenoor Franco en sy kind, Audrey, betoon sonder dat hulle uitvind wie sy is. Toe sy die geleentheid kry om vir Audrey skool te hou in Franco se kasteel by Noetzie, gryp Mienke dit aan, ondanks ’n gegis dat Sheralize se dood nie ’n ongeluk was nie. Is Franco net so ’n skurk soos die karakter wat hy in die sepie vertolk? Enersyds weet sy nie of sy Franco kan vertrou nie, maar andersyds voel sy sterk tot hom aangetrokke, al vreet die skuldgevoel haar op. Hoe moet sy haar hartsbegeertes verstaan? Is daar werklik iets soos sellulêre geheue? Voel sy net wat Sheralize gevoel het weens die hart wat in haar lyf klop? Of is Franco regtig die man wat Mienke wil hê?

Читать книгу онлайн «Wat die hart begeer» — автор Amelia Strydom или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Wat die hart begeer Amelia Strydom

Все характеристики

Автор Amelia Strydom
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь