Die ewigheid in my hart Barend Vos

Die ewigheid in my hart скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Barend Vos - Die ewigheid in my hart краткое содержание

Wat maak die Psalms so geliefd? Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van 'n ou volk opgeteken. Hulle uitbundige vreugde en hulle diepe hartseer; hulle worstelinge, onbegrip, hulle moedeloosheid. Sóveel van hulle geskiedenis. En nog net so van toepassing op vandag. Die gebede in hierdie boek is in gesprek met die Bybel se psalmboek gebid. Dit verklap sekerlik heelwat van die bidder en die manier waarop hy die Psalms lees. Maar dalk bring dit ook iewers, vir iemand, 'n skerfie lig. En 'n duideliker blik op die Eerste Adres vir ons hedendaagse vrae, ons knaende kleingeloof, ons hardnekkige twyfel – en die genadige sekerhede. En vir ál ons lof, dank en aanbidding.





Скачать книгу «Die ewigheid in my hart» Barend Vos

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
'n Dorp soos Silwer Streams
'n Dorp soos Silwer Streams
Uit die beek 2018
Uit die beek 2018
Uit die Beek 2019
Uit die Beek 2019
Другие книги жанраРелигия: прочее
1, 2 Peter and Jude Through the Centuries
1, 2 Peter and Jude Through the Cen...
24 Stunden
24 Stunden
24 Stunden
24 Stunden

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru