Eerste lewe van Adamastor André P. Brink

Eerste lewe van Adamastor скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






André P. Brink - Eerste lewe van Adamastor краткое содержание

’n Roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het. Dis ’n aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en ’n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeërs in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi. Die verteller, T’kama, neem ’n wit vrou gevange, versteek haar totdat die skepe uiteindelik sonder haar vertrek, en neem haar saam op ’n lang swerftog die binneland in, teen alle raad en waarskuwings van ou Khamab en die ander. ’n Reis van vele ontberinge en frustrasies … “Dit is weer die verhaal van ’n Oomblik in die wind, van kolonialisasie en bedrog; dit is die verhaal van Afrika en Europa; maar dit is ook humor, mitologie en legende: die van Europa en dié van Afrika – van Afrika die Prometheus-vasteland.” aldus Ampie Coetzee.





Скачать книгу «Eerste lewe van Adamastor» André P. Brink

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die rooikop en die redakteur en ander stories
Die rooikop en die redakteur en and...
Herinneringe aan Parys
Herinneringe aan Parys
Oom Kootjie Emmer
Oom Kootjie Emmer
Donkermaan
Donkermaan
Другие книги жанраКонтркультура
Нафта
Нафта
Насилие
Насилие
Голоса
Голоса

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru