André P. Brink — Donkermaan, краткое содержание
Teen die agtergrond van ’n nuwe Suid-Afrika wat nie heeltemal lyk soos wat optimiste verwag het nie, is Ruben Olivier se lewe besig om uitmekaar te val. Sy vrou is dood. Die biblioteek wat die passie van sy lewe was, het hom ’n pakket aangebied om plek te maak vir ’n jong swart opvolger. Een van sy seuns het klaar die land verlaat en die tweede staan op vertrek. Sy beste vriend is sinneloos vermoor. Te midde van sy ontreddering moet Ruben sy wêreld opnuut definieer rondom die vroue wat in sy lewe ’n rol gespeel het: die vroegwyse klein Lenie in sy pa se skuur, die lewenslustige Riana wat haar ouers getrotseer het om met hom te trou en toe na ’n miskraam ’n skaduwee oor hul huwelik laat val het, die liriese Alison wat hom laat struikel het … Maar bowenal word sy hede deur drie figure oorheers. Daar is sy huishoudster, die formidabele Magrieta, wat hom nie toelaat om te vergeet van die werklike wêreld rondom sy soliede ou huis in Nuweland nie. Daar is Antje van Bengale, ’n jong slawemeisie wat drie eeue gelede na ’n opsienbarende verhouding met haar baas tereggestel is en nou nog in die huis bly spook. En dan is daar Tessa, die ontsenuende vreemdeling wat een nag uit die reën opdaag op soek na blyplek en soos ’n donker maan die landskap van sy lewe belig met die teenstrydige onthullinge uit haar verlede en die uitdaging van haar troebel seksualiteit. Teen die agtergrond van die woelinge en onsekerhede van vandag se Suid-Afrika, wat miskien nie so anders lyk as dié van driehonderd jaar gelede nie, is Donkermaan waarskynlik die intiemste verhaal wat André P Brink nog geskryf het. Met ’n aanslag wat wissel van die ligte en speelse tot die nostalgiese en ontstellende, word dit ’n besinning op liefhê en oud word, op skuld en onskuld, op verlies en wanhoop en hoop, op drome en werklikheid, op verantwoordelikheid teenoor hede, verlede en toekoms. Bekroon met die Hertzogprys in
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь
📖 О книге «Donkermaan»
«Donkermaan» — произведение автора André P. Brink в жанре Контркультура . На сайте Книгизм книга доступна для бесплатного скачивания в формате fb2 и для онлайн-чтения полной версии без регистрации.
🏷️ Жанры книги
Произведение «Donkermaan» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:
👥 Похожие авторы в жанре
Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Контркультура»:
❓ Часто задаваемые вопросы
Можно ли скачать книгу «Donkermaan» бесплатно?
Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.
Можно ли читать книгу «Donkermaan» онлайн без скачивания?
Да, полная версия произведения автора André P. Brink доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.
К какому жанру относится «Donkermaan»?
Книга относится к жанру «Контркультура».
📲 Как читать книгу на Книгизм
Книга «Donkermaan» автора André P. Brink доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.