Chris Norden van der Merwe — Die Wonder van die goddelike liefde, краткое содержание
Ons wêreld word ten diepste gekwel deur morele verwarring en betekenisloosheid. Of ons dit nou wil weet of nie, ons lewe word deur waardes bepaal en ons besluite berus daarop. Hoewel materiële welvaart vandag dikwels as die hoogste waarde beskou word, het dit sy beperkings; in die dieptes van ons siel is ’n leegheid wat geld nie kan vul nie. Die Bybel toon aan ons morele waardes om ons te lei in die lewe met sy vele besluite, geleenthede en versoekings. Hierdie waardes kan betekenis aan ons lewe gee en standhou in die wisselvalligheid van ons aardse bestaan – selfs óór die grense van ons aardse bestaan. Dit het nodig geword om weer oor hierdie waardes na te dink, om die betekenis daarvan te herontdek vir ons eie wêreld. Dit is veral in die lewe en woorde van Jesus dat ons sien hoe ryk hierdie konsepte is en hoe relevant dit is vir ons tyd. Die waardes van geloof, hoop, geregtigheid, nederigheid, blydskap en vrede, waarheid en liefde gee ons ’n glimp van die heerlike Wese van God. Dit wys ons hoe ons ons lewe in navolging van Jesus behoort te lei en só, as dissipel van Jesus iets van God se heerlikheid in ons daaglikse lewe te weerspieël. En dít is die manier om ons leë lewe met betekenis te vul. In Die wonder van die goddelike liefde ontleed Chris van der Merwe die Bybeltekste en -verhale wat deur geslagte van gelowiges aan ons oorgelewer is, en bespreek hy die rykdom en toepaslikheid daarvan, in die strewe om nader te kom aan die God van liefde in wie hy, en ons, geleer het om te glo.
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь
📖 О книге «Die Wonder van die goddelike liefde»
Книга «Die Wonder van die goddelike liefde» от Chris Norden van der Merwe представлена в каталоге Книгизм. Произведение относится к жанру «Религия: прочее». На странице книги вы можете скачать файл fb2 или сразу перейти к онлайн-чтению полной версии без регистрации.
🏷️ Жанры книги
Произведение «Die Wonder van die goddelike liefde» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:
👥 Похожие авторы в жанре
Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Религия: прочее»:
❓ Часто задаваемые вопросы
Можно ли скачать книгу «Die Wonder van die goddelike liefde» бесплатно?
Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.
Можно ли читать книгу «Die Wonder van die goddelike liefde» онлайн без скачивания?
Да, полная версия произведения автора Chris Norden van der Merwe доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.
К какому жанру относится «Die Wonder van die goddelike liefde»?
Книга относится к жанру «Религия: прочее».
📲 Как читать книгу на Книгизм
Книга «Die Wonder van die goddelike liefde» автора Chris Norden van der Merwe доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.