Evelyn Wessels — Vertrou nie op prinse, краткое содержание

Wanneer Louise le Roux van die buiteland terugkeer, verwerf sy ʼn droompos – as kuratrise van een van die belangrikste private kunsversamelings in Suid-Afrika. Gou is dit duidelik dat iets nie pluis is in die versameling van die Schoongelegen-herehuis nie. Haar ondersoek na die ongerymdhede ontwikkel in ʼn nagmerrie wanneer haar lewe bedreig word. Haar taak word verder gekompliseer deur die wisselvalligheid van haar verhouding met die twee aantreklike mans op Schoongelegen, die enigmatiese Ryk Hofmeyr – magnaat, wynboer, kunskenner – en die seunsagtige Martin, sy privaatsekretaris, wat duidelik been-af op Louise is. En verder is daar die Contessa, wat ʼn onpeilbare verbintenis met albei mans het . . . Louise se vertwyfeling oor wie om te verdink en wie om te vertrou word vererger deur die vertwyfelinge van haar eie hart.

Читать книгу онлайн «Vertrou nie op prinse» — автор Evelyn Wessels или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Vertrou nie op prinse Evelyn Wessels

Все характеристики

Автор Evelyn Wessels
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь